’n Wenner se belydenis

  1. Ek neem toe in wysheid , genade , guns en lewensjare elke dag by God en Mense
  2. Jesus maak alles perfek aangaande my en my toekoms vandag
  3. God seën my elke dag sodat ek ander kan seën
  4. Ek het die hoogste guns by mense, en word die Diepste liefgehê en gesëen deur almal wat my ontmoet
  5. God bewaar my weë sodat ek nooit die pad van die geweldenaar kruis nie
  6. Ek is n probleem oplosser en ’n vrede maker
  7. Ek is lief vir almal en almal is lief vir my
  8. Ek is altyd positief , vol energie en vandag is die beste dag van my lewe
  9. Niks sal ooit vir my onmoontelik wees nie
  10. Ek is geseend wanneer ek gaan en gesëend wanneer ek terugkom
  11. Ek onvang altyd bonatuurlike skuld afskrywings kontant en EFT’s
  12. Ek is altyd nederig met ’n leerbare gees en ’n gesonde Ligaam
  13. ek ry die Beste karre, bly in die beste huise en my grondgebied vergroot elke  dag
  14. Ek is tot alles instaat deur Jesus wat my krag gee
  15. My tong is soos n pen in die hand van die skrywer, en word gebruik om kragtige woorde te spreek
  16. Al my behoeftes is voorsien na die Rykdom van God se vermoe
  17. Omdat die Here my herder is kom ek niks tekort nie
  18. Goedheid en guns volg my al die dae van my lewe
  19. Omdat God vir my is kan niks teen my wees nie
  20. Almal wat my seën is geseënd en die wat my vervloek, Vervloek net homself

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.